SNAAKSTE AFRIKAANS VIDEO’S 2018. Snaakse kinders en snaakse grappe. | Funny Afrikaans Videos

By | 18.06.2018



Geniet hierdie compilation van snaakse afrikaanse videos van 2018. Los ‘n comment en sê of jy ons kanaal like!

AFRIKAANS
Welkom by nog ‘n snaakse afrikaanse video samestelling. Ons hoop julle geniet hierdie snaakse videos en snaakse grappe. As jy lekker lag vir hierdie snaakse mense en kinders, stel ons voor jy «subscribe» sodat jy elke dag lekker kan lag.

ENGLISH
This channel is dedicated to providing funny videos in the language Afrikaans, but we do not discriminate against people of other languages and we will frequently post videos that can be understood by everyone. Keep an eye out for the «Language Warning» sign, as this would indicate if the video is in Afrikaans.

source